top of page

Jané en Neill
Ons Troudag
“Hy sal alles wat goed en reg is op julle laat kom soos reën.” - Hosea 10:12
Ons vir ewig begin binnekort saam en ons nooi jou hartlik uit na die huweliksbevestiging van Jané Lambrechts en Neill Janse van Rensburg.
Nibanna Farm, Tulbagh
Saterdag, 14 Maart 2026 om 14:30
Volg die aanwysings tot by ons troudag in die Wynland hier
Vier saam die liefde




1/3
DIE FYNER
TROUDAG
BESONDERHEDE

Ons is so opgewonde om ons spesiale dag saam met julle te vier. Hiermee die fyner besonderhede.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
Slegs Kontantkroeg - kaartfasiliteite is ongelukkig onbetroubaar as gevolg van slegte sein op die plaas - verdere reëlings sal volg.
Ons versoek dat ons gaste formele kleredrag sal dra.
Dames - medium lengte of lang rokke of broekpakke, gemaklike skoene en vermy bruin rokke indien jy kan
Mans - netjiese/formele broek, baadjie en hemp, das opsioneel

14H30
Ons sê Ja
The Secret Garden
15H30
Drankies + Canapés
The Secret Garden
18H00
Onthaal
The Stables
21H00
Partytjietyd!
Fyner details
Akkommodasie




1/3
Hier is 'n lys van verblyfopsies naby Nibbana as jy beplan om oornag te bly.
bespreek vroegtydig verblyf
De Stilte Glamping & Events
Witzenberg Guest Farm
31 On Witzenberg
Tulbagh Mountain Cabin and Bungalow
Die Boord
Big Sky Cottages
Tulbagh Hotel
Sien meer inligting oor verblyfopsies en dinge om te doen hier.

ONS TROU
WENSE

Julle teenwoordigheid op ons troudag is reeds die grootste geskenk.
Baie dankie
Indien julle graag 'n geskenk wil gee, sal ons ’n geldjie baie waardeer.
Sien ons bankbesonderhede hier.
Geskenk Idees
Ons hoop dat jy saam met ons kan fees vier. Reageer asseblief sodat ons vir jou 'n sitplek oophou.
RSVP asseblief voor of op 9 Januarie 2026.
Kontak gerus die bruid of bruidegom indien jy enige verdere vrae rondom ons troudag het. Ons sien uit om saam met jou fees te vier.
Kom eet, drink + dans saam




1/3
Rsvp
bottom of page










